top of page

Bewaak Jou Hart - Wallpaper

Price

R 0,00

Spreuke 4:23 herinner ons dat alles wat ons doen, uit die hart vloei. Ons prioritiseer die beskerming van ons aardse besittings met hoëtegnologie-sekuriteit en wagwoorde, maar dikwels laat ons ons harte onbewaak.

Die gemiddelde mens spandeer ure elke dag op hul skerms – en ons ontsluit ons fone gemiddeld 80 keer per dag! Laat elke oomblik tel. Laat elke keer wat jy jou foon oopmaak, betekenis hê. Laai hierdie "wallpaper" vandag af en laat dit dien as ’n skild en ’n daaglikse herinnering om jou hart te bewaar.

Dis s ook in Engels beskikbaar.

Quantity

💝 Shop now and claim your Free Gift! Spend 200.00 $ more to unlock your Free Gift! 🎁🛒

CONGRATULATIONS!🎊

0.00 $ / 200.00 $

Choose Your Gift

Frame 10.png

Guard Your Heart - Wallpaper

Frame 10.png

Bewaak Jou Hart - Wallpaper

Reviews

Rated 5 out of 5 stars.
5.0 | 1 review
1 review
  • Liezel CoxJun 16
    Rated 5 out of 5 stars.
    Verified
    Was this helpful?
  • bottom of page