top of page
Manne Ontbyt
Sat, 30 May
|Die Lighuis AGS Gansbaai
Ek bedien die boodskap, *Wapens van Massa Verwoesting*, wat aansluit by my boek, 'Virtual Reality - The Weapons of Mass Destruction'. Boeke sal beskikbaar wees. Kaartjies is slegs R100 pp en sluit 'n ontbyt in. Kontak 079 711 1244 vir besprekings.


bottom of page
