top of page

Aanbidding

Sun, 10 May

|

Delmas West Family-Church

Ek lei die aanbidding tydens die oggenddiens en wil graag almal in die Delmas en omliggende areas uitnooi om die oggend saam met my te geniet. Peter Kotze sal die woord bedien.

Aanbidding
Aanbidding

TIME & LOCATION

10 May 2026, 09:00 – 10:00

Delmas West Family-Church, C/O Hospital Street and, Hendrik Verwoerd Ave, Delmas West, Delmas, 2110, South Africa

SHARE THIS EVENT

bottom of page